Gaan na inhoud

knaagdier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Verskeie knaagdiere.
Enkelvoud Meervoud
  knaagdier     knaagdiere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  knaagdiertjie     knaagdiertjies  
knaag•dier
(soogdiere) Diere van die orde op Wikispecies Rodentia met twee skerp voortande aan elke kakebeen.
Knaagdiere is besonder suksesvol en veertig persent van alle soogdiere is knaagdiere.

    Vertalings

  Vertalings:    knaagdier
Engels: rodent(en)
Nederlands: knaagdier(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor knaagdier.