Gaan na inhoud

.su

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.su is op 19 September 1990 as die Internettopvlakdomein vir die Sowjetunie toegewys. Alhoewel die Sowjetunie slegs vyftien maande later ontbind is, bly die .su-topvlak vandag steeds in gebruik. Dit word geadministreer deur die Russiese Instituut vir Openbare Netwerke (RIPN, of RosNIIROS in Russiese transkripsie).

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]