Gaan na inhoud

Ultramaraton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 11:20, 13 Mei 2024 (Kategorie:Ultramaratonne bygevoeg (HotCat.js))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
'n Hardloper besig met 'n ultramaraton in Wyoming, VSA.

'n Ultramaraton word gehardloop oor 'n afstand langer as die 42,195 km van 'n standaardmaraton. Tipiese afstande vir ultramaratonne is 50 en 100 kilometer.

Bekende ultramaratonne

[wysig | wysig bron]